fbpx
  1. Home
  2. /
  3. Books
  4. /
  5. Speel Leer Slim

Speel Leer Slim

R 250.00

Kinders ontwikkel voortdurend en gedy as daaglikse roetine ‘n interaktiewe speletjie word. Speel Leer Slim is ‘n gids om Ma en Pa (en ideaal alle versorgers) te help om hulle kind se liggaam, hart en verstand met weldeurdagte ingryping te help vorm. Dit bevat hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel. Geskryf deur Dr Melodie de Jager en Liz Victor. Engels of Afrikaans weergawe beskikbaar.

  • Authors Dr Melodie de Jager, Liz Victor
  • Format – Flexi Binding
  • Pages 192
  • Dimensions: 26cm (height) x 21cm (width)

In stock

Category: Books

You may also like…

Menu
error: Content is protected !!